Inhoudsopgave:
Hoe ontstaan stories, en waarom? DÃt is die vrae wat die skeppende skrywer besig hou. Wat is die voorwaarde vir die skryf van fiksie? Nood, dwang, ân luisteraar, ân geleentheid, ân retoriek. In Die sneeuslaper word die betekenis van die vertelkuns op magiese wyse deur vier verweefde verhale oor vriendskap vergestalt. Dit is die aanvanklike gebrek aan begrip vir ân vriend of medemens wat aangrypend deur die spreker in elke verhaal onthul word (nie sonder humor nie), en wat uiteindelik ân loutering teweegbring â in verteller én leser.âDie swanefluisteraar â ân intreeredeâ: ân Dosent in kreatiewe skryfwerk kom haar moses teë in ân buitengewone student (âvan wie ek alles geleer het wat ân skrywer moet wéés ...â).âDie slagwerker â ân grafredeâ: Die aard van vriendskap ontvou wanneer die vriend van ân gestorwe outeur roubeklaers toespreek op sy begrafnis. âDie sneeuslaper â ân veldwerkverslagâ: ân Veldwerker wat meedoen aan ân ondersoek na haweloses misreken haar met ân wel ter tale boemelaar. (âEk sal my sneeustorie mooi vir u verpak. Die verpakking is alles, nie waar nie?â)âDie vriend â ân lesingâ: Die vriendin van ân fotograaf bely haar skuld aan die tragiese verloop van hulle verhouding. (âDit was ek wat moes oopgaan...â)Hierdie eksentrieke karakters is almal alter egoâs saamgebind in ân strange loop wat ook die leser intrek in sy kinkels. |
|